Compartir
Die Nuwe era Groot Verseboek 2024: Malherbe Digters (en Afrikaans)
Malherbe Uitgewers (Autor)
·
Malherbe Uitgewers
· Tapa Blanda
Die Nuwe era Groot Verseboek 2024: Malherbe Digters (en Afrikaans) - Malherbe Uitgewers
Libro Nuevo
Importado
Envío: 18 a 24 días háb.
$ 177.037$ 88.519
Costos de importación incluídos en el precio ✅
Reseña del libro "Die Nuwe era Groot Verseboek 2024: Malherbe Digters (en Afrikaans)"
Ons neem groot plesier in die aankondiging van die vrystelling van ons jaarlikse digbundel - Die Nuwe Era Grootverseboek: 2024 - Samesteller Marsofine Krynauw Poësie het antieke wortels wat saam met die menslike geskiedenis bestaan, maar dit is ook 'n magiese ryk taal soos Afrikaans wat die gewone oortref, en ons nooi om die dieptes van ons emosies en die geheimenisse van ons bestaan te verken. Maar tog ook ontlok poësie 'n diep bewustheid van menslike ervarings, gevoelens en gedagtes. Die Nuwe Era Groot Verseboek 2024 skakel emosies om in taal en skep 'n lewendige en intense verbinding met elke leser. Mag ons Moedertaal Afrikaans, ons daardie ervaring gee in hierdie bundel. die groot nag vou oorhoofswaar ek voor my lessenaarmy oë opslaan na die hemeldie woorde rondspoel voor my endit dan een-vir-een uitspoeg teendie naghemel sodat dit kan vliegin stil bewegings van skryfdit saamhang as my nalatenskaphier, verewig op die wit papier
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
Todos los libros de nuestro catálogo son Originales.
El libro está escrito en Afrikaans.
La encuadernación de esta edición es Tapa Blanda.
✓ Producto agregado correctamente al carro, Ir a Pagar.