Compartir
DIS NAG VIR PERLEMOEN (Afrikaans Edition)
Grobler, Mr Johann J (Autor)
·
Independently published
· Tapa Blanda
DIS NAG VIR PERLEMOEN (Afrikaans Edition) - Grobler, Mr Johann J
Libro Nuevo
Importado
Envío: 16 a 22 días háb.
$ 162.218$ 81.109
Costos de importación incluídos en el precio ✅
Reseña del libro "DIS NAG VIR PERLEMOEN (Afrikaans Edition)"
Wanneer marienebioloog Jacques Malan terugkeer na die Suidkus van die Wes-Kaap om sy oupa se hotel te erf, beland hy die aand van sy aankoms onmiddelik in die middel van ’n koelbloedige dubbelmoord Twee lede van ‘n Chinese kartel word vermoor deur die trawante van niemand anders as die minister van visserye en kusbestuur self.- en Jacques is die enigste ooggetuie. Na ‘n dodelike agtervolging verdwyn sy motor oor die rand van ‘n bergpas in die see .Jacques word deur ‘n bende perlemoenstropers uit die dieptes gered, maar ly aan geheueverlies. Toe hy stadig tot die besef kom wie sy redders werklik is – en dat die skelmste onder hulle, Yolanda Page, die minnares van minister Ibrahim Hassim is – is hy reeds te diep in hulle wêreld ingesuig om maklik te ontsnap. Saam met Teresa, die verpleegster wat sy lewe red, skeur Jacques aan die draad van ‘n korrupte ryk van stropersindikate , dwelmhandel en miljoene se onwettige perlemoenhandel. Sy soektog na bewyse voer hom van die Kleinbaaise strand na die Switserse Alpe, waar ‘n dodelike konfrontasie op ‘n gletser hom byna sy lewe kos. Terug in Suid-Afrika wag ‘n finale , gekoördineerde slag teen die stropers – en ‘n ontmoeting wat die minister tot die uiterste sal dryf. ‘n Rowwe avontuurdrana oor die daaglikse oorlog teen perlemoenstropers – geskryf teen die agtergrond van ‘n ware Suid-Afrikaanse krisis.
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
Todos los libros de nuestro catálogo son Originales.
La encuadernación de esta edición es Tapa Blanda.
✓ Producto agregado correctamente al carro, Ir a Pagar.